Nicholis Louw - Net Die Een Vir My ---------------------------------- F Maia Hee C Maia Hoo G Maia Haa Am Maia Haha (X4) F C G Am Onthou, ons soen, gisteraand, tien uit tien F C G Am Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my, deur my hart F C G Am F Hello – hello – eks uit – los ‘n boodskap na die beep C G Am Ek bel jou terug – dankie vir gisteraand se fliek F C Wil jou sê jy’s net die een vir my G Am Net die een vir my, net die net die een vir my F C Maar jou voice mail is al wat ek kry G Am Ek wil jou sê jyssie een vir my (X2) F Maia Hee C Maia Hoo G Maia Haa Am Maia Haha (X2) F C G Am Ek moet - jou sien – vanaand – ag toe nou F C G Am Sê ja – tel op jou foon sê ja as ek jou vra F C G Am F Hello - hello – ek’s nogsteeds uit – los ‘n boodskap na die beep C G Am Ek bel jou terug – dankie vir gisteraand se fliek F C Wil jou sê jy’s net die een vir my G Am Net die een vir my, net die net die een vir my F C Maar jou voice mail is al wat ek kry G Am Ek wil jou sê jyssie een vir my (X2) F Maia Hee C Maia Hoo G Maia Haa Am Maia Haha (X4) F C Wil jou sê jy’s net die een vir my G Am Net die een vir my, net die net die een vir my F C Maar jou voice mail is al wat ek kry G Am Ek wil jou sê jyssie een vir my (X2) Woorde & musiek - Marc Brendon en Don Kelly Baie dankie aan Ronel de Bruyn vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za