******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Nicolis Louw - Kom Na My ------------------------ A2 D2 E A2 D2 Ek het gedink daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem, E my liefling, net vir jou. E7 A2 Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink D2 Bm7 E en wonder of ek weer een nag sal kom en wat sou jy tog met die maan kon maak, D E A2 ja, wat sou jy tog met die maan kon maak? Die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes, D2 Bm7 E my hart sou nie die angs en droef kon staan. E7 A2 Jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in Mei, D6 Bm7 E so bloei my hart terwyl ek vir jou wag, D E A2 ja, ek bloei vir jou, maar ek sal vir jou wag. KOOR: E F#m C#m Bsus4 B7 Die somersnag is in my siel vannaand, E E7 A2 die winters in my hart is nou verby. F#m7 E A E F#m E Die lente bloeisels blom vir my soos jy, en jy is naby my, B E jy's hier, jy's naby my. A2 Vannaand is spesiaal net omdat jy hier langs my sit en luister, D2 E en ons kan net gesels. E7 A2 Ek kan nie glo dis ek, die een by wie jy vannaand wil wees, D2 Bm7 E hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf, D E ja, hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf? A F#m A KOOR Woorde en musiek: Nicolas Louw / W.Koen / J. Oosthuizen Tabber: Melinda Laubscher (Liedjie no.18 op Nicolas se cd, My hart is aan die brand)