Nic Stevens - Jonk Bly ---------------------- Vers 1: C F C Ek sal doen net wat ek wil F C Ek sal sê net wat ek wil F Ek sal gaan net waar ek wil C G C Want ek kan, want ek is jonk C F C Ek sal lewe van dag tot dag F C Ek sal party in die nag F Ek sal altyd laaste lag C G C Want ek kan, want ek is jonk Koor: F Vir die res van my lewe wil ek jonk bly C Vir die res van my lewe wil ek jonk bly G Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid F Saam met jou C Ek wil jonk bly Vers 1 Vers 2: Jy kan my pik net soos ‘n slang Maar vir niks is ek nie bang Ek sal lewe net vir vandag Want ek kan, want ek is jonk Koor Vers 1 Koor x 2 Woorde & Musiek: Nic Stevens TAB: Deon Smit Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za