Nic Stevens - Dis Altyd Lente ----------------------------- Koor C Hy bel sy pa, jammer om te pla F Hy moet weer kla, sy geld is oppêla C pa moet maar weer stuur, die boeke is maar duur G G Min weet pa die geld is vir plesier Koor: C F Dis altyd lente in die oë C G Van die Stellenbosch studente (x2) F Want die studente sonder sente C GC Is dit altyd lente Stap na die kroeg, not ‘n vak geploeg Ons drink oorgenoeg tot ons is weer moeg Wat gaan jou pa sê, resultate wil hy hê Ons kuier nog te lekker Wil jy nog ‘n doppie hê Woorde & Musiek: ? TAB: Deon Smit Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za