Nadine - Kaapse Draai --------------------- G C Daar’s geen wyer draai as ‘n Kaapse draai, Dm dis die lang pad om en dis swaar gelaai, Am G Dit help ‘n hart wat skielik wil vergeet. C Daar’s geen wyer draai as ‘n Kaapse draai, Dm In die stert wind van die witbors kraai, Am G Toe Tafelberg jou van my laat vergeet. Am F Aai, aai, die witbors kraai, Dm G Hier vandaan na Mosselbaai, C G Am F Maar maak jy jou oë toe as ons soen Dm C Of loer jy oor my skouer Dm Am G na iemand bietjie ouer as wat ek is? C G Am F Maak jy jou oë toe as ons soen, Dm C Of dwaal jy weg oor paaie, Dm Am G Maak jou hart weer draaie in die Kaap? Daar’s geen wyer draai as ‘n Kaapse draai, Dis die groot Suid-Oos wat jou hart weg waai, En ons liefde hang aan die Kabelkar se spoor. Daar’s geen wyer draai as ‘n Kaapse draai, dis die beste plek om jou af te laai as jy my uit jou arms wil verloor Aai, aai, die witbors kraai, Hiervandaan na Mosselbaai, Maar maak jy jou oë toe as ons soen Of loer jy oor my skouer na iemand bietjie ouer as wat ek is? Maak jy jou oë toe as ons soen Of dwaal jy weg oor paai, Maak jou hart weer draaie in die Kaap? Woorde & musiek - Steve Hofmeyr Tabber: Melinda Loubscher Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za