Min Shaw - Jy Is My Liefling ---------------------------- D G D Jy is my liefling en ek is so bly A D Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my G D Daar by jou woning sien ek weer die lig A D En ek weet jy, my liefling, is t'rug A As die maan opkom oor die velde E En die sterretjies skyn in die lug A D Dan voel ek so lief vir die węreld A E A Want ek weet jy, my liefling is terug Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za