Melktert Kommissie - Sticks and Stones -------------------------------------- Intro : G Em C D Em c Ek droom saans van jou D G Wonder of jy my onthou Em C skryf 'n song, gedig of twee D G Jy't my rules oortree Ek het gese ek sal nie meer My hart straf Ek het gese ek sal vergeet Die dag toe jy wegdraf Gave myself to memories Now I'm living in a fantasy Maar my hond is dood My vis is in 'n tank Jy's uit die skool en ek voel nie meer sleg noudieaand toe jy so na my kyk het ek mal geword Besef die feeling is fake Sticks and stones may brake my bones But whips and chains exite me Jy's definitief 'n stukkie rots Love molecules wat teen my bots Ek maak myself so trots as ek jou vermy my asseblief as jy my sien by die straat afrol! Want ek voel boggerol al wat sal nice wees is as jy my kom visit dan wys ek jou hoe issit om 'n pel te wees Ek droom saans van jou Wonder of jy my onthou skryf 'n song, gedig of twee Want jy is uitgevee Woorde & musiek: Lucinda Strydom www.melktert.co.za Baie dankie aan Roland du Plessis vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------