Melktert Kommissie - Hier's Ek Weer ----------------------------------- (CAPO op 2) G D Ek kyk by my venster uit Em C en neem 'n halsoorkop besluit G D terwyl ek vas in my drome dwaal Em C G D Em C en wonder oor die vrae wat jy sou vra G D Em C en die vrae wat ek kon vra G D Eks moeg gedink en moeg gehuil Em C hoekom sou ons als vir trane verruil G D die siloutte my teen my muur Em C G D Em C en jy hang in elke spasie in elke uur G D Em C en elke glimlag wat my dag versuur CHORUS: (C) G want hiers jy weer hiers jy weer D (Dsus4) met jou voete teen my deur Em ek dink ek wil jou hê C ek wens ek kon besluit G hier is jy weer is jy weer D met jou voete teen my deur Em ek dink ek wil jou hê C ek wens ek kon besluit Jyt ophou bel jyt ophou skryf en jy was so lank terug by my huis die verskonings raak al langer my hartklop vinniger en ek raak banger, banger, vir die kere wat jy sou kom en ek moes vra wat gaan aan met ons. CHORUS Instrumental Maar dan onthou ek die dae wat ek en jy geloop het en woorde gedeel het: die cause and effect van ons altwee se wense ons comments en judgements oor ander weird mense die sweet memory van ons anniversary met rose en wyn en soppy melodies ons spesial sterre op ons spesiale plek het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk jou ma was altyd teen my maar dit is als ok want toe't jy nog opgekom vir jou en my moviese sms'e en ure lang vry en jy vir my die trollie stoot in die pick en pay ek wil jou hê en ek sal jou kry ek het besluit: al slaan jou ma my drie maal op my kop... dan staan ek op.. en dan kom ek... Weer hiers ek weer hiers ek weer met my rooirok voor jou deur ek wil jou hê en ek sal jou kry hier is ek weer is ek weer met my rooirok voor jou deur ek wil jou hê en ek sal jou kry Woorde & Musiek: Trad. verwerk deur Melktert Kommissie TAB: Christiaan Brand Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za