Die Melktert Kommissie - Droomman --------------------------------- G Jy pak tandjies uit D Jou ogies trek skraal C D My knieë word lam en alles om my val G D C D... Jy druk my vas teen my hangkas en dan G D Ek is mal oor hoe jou hare ruik, C D Jy's original en glad nie fake nie G D Jy dra nie Hang-Ten of Mr. Price C D Net Billabong, Globes en Adidas G D Jy spot nie my hond wat lê en bewe C D Of my vis in 'n tupperwarebak wat half lewe G Jy massage my voete D En hou van my sproete C D En sê dis okay as ek my naels kou Koor: G D C Maar jy kom net as dit donker is D G Jy kom net in die aand D C Jy kry 'n lift saam met Klaas Vakie uit D G Verre wegte droomland D C En as ek die oggend my oë oopmaak D G Is jy nie meer daar D C Want die son is op en die voëltjies sing D G En my droom, my droom is klaar Jy't 'n lyf soos Johnny Bravo En 'n stem soos Koos Kombuis Jy's so vinnig soos Franky Fredericks En so skerp soos Roman op Days Jy skryf vir my gedigte en sing 'n crazy tune En dan laai jy my op vir 'n wolkrit in jou ligblou 1952 Citroen ------------------------------------------------------------------------------ Lucinda jou lekker ding! Ek dig hierdie band, hulle gaan nog lank by ons wees. Hoop daar is 'n nuwe cd oppad... werner@matlabas.co.za ------------------------------------------------------------------------------ Woorde & musiek - Die Melktert Kommissie Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za