Melk - Adriaan -------------- Capo 2 G G2 Cmaj9/G G Em C G G2 Cmaj9/G G Saam met die son sal jy ook leer glimlag Em C G G2 Cmaj9/G G Vir al hierdie monsters wat jou nog gaan pla Em C G G2 Cmaj9/G G Miskien sal jy lewe agter die ruite Em C G G2 Cmaj9/G G Miskien sal jy wegkruip agter die vrae Em C G G2 Cmaj9/G G Saam met die wind sal jy nog leer hardloop Em C G G2 Cmaj9/G G En daars vir jou hartseer agter die maan Em C G G2 Cmaj9/G G Net soos seisoene sal alles verander Em C G G2 Cmaj9/G G Die oomblik wat jy dink dat jy dit verstaan Em C G C Maar die see sal blou bly vir altyd G C G G2 Cmaj9/G G Se hallo Adriaan, se hallo Em C G G2 Cmaj9/G G Saam met die reen sal jy sien die lewe Em C G G2 Cmaj9/G G Sal jou altyd laat opstaan om jou verder te leer Em C G G2 Cmaj9/G G En net soos jou hart sal bloei soos die lente Em C G G2 Cmaj9/G G Net so sal jou hart ook bloei van die seer Em C G C Maar die liefde sal jou vas hou vir altyd G C G G2 Cmaj9/G G Se hallo Adriaan, se hallo Am Em D D2 Dsus4/F# D En ek hoop elke aand bring vir jou sy sterre Am Em D D2 Dsus4/F# En ek hoop elke ster bring vir jou `n wens Em C G G2 Cmaj9/G G En ek hoop ek kan al jou vrae beantwoord Em C G G2 Cmaj9/G G En ek hoop dat jy lank by ons sal bly Em C G G2 Cmaj9/G G Maar ek bid vir die krag as daardie dag kom Em C G G2 Cmaj9/G G en jy jou vlerke wil oopsprei dat ek jou sal bevry Em C G C Maar jy is deel van my vir altyd G C G C G Se hallo Adriaan, se hallo Adriaan, se hallo getab deur Anton --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za --------------------------- Woorde & musiek - Piet van Wyk de Vries Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za