Mel Botes - Reënvoëls --------------------- D Em A As die geeste jou wil wegdra D Bm En jou binneste wil skeur E A Dan sal ek jou vergewe Bm A D En sorg dat niks met jou gebeur Em A As die storms om jou losbreek D Bm En jou vlees begin te kwyn Em C Sal ek die wêreld vir jou wegsteek Am En saam met jou verdwyn D G En saam met jou verdwyn Em D G 'n Hemelse vlug vol reënvoëls Em D C 'n Hemelse vlug vol reënvoëls Am Dalk hoor jy wat hul sê D Hoor jy wat hul sê Em Dalk hoor jy wat hul sê [Interval] As die mense jou wil seermaak En jou bors begin te pyn Dan sal ek hul vergewe En sorg dat liggies om jou skyn So onthou net al jou droompies En jou silwer skildery As die wêreld vir jou wegkruip Sal ek saam met jou verdwyn en saam met jou verdwyn Em D G 'n Hemelse vlug vol reënvoëls Em D C 'n Hemelse vlug vol reënvoëls Am Dalk hoor jy wat hul sê F Hoor jy wat hul sê D Dalk hoor jy wat hul sê G Em G Hoor jy wat hul sê 'n Hemelse vlug vol reënvoëls 'n Hemelse vlug vol reënvoëls Dalk hoor jy wat hul sê Hoor jy wat hul sê Dalk hoor jy wat hul sê Hoor jy wat hul vir jou wil sê Woorde & musiek: Mel Botes Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za