Mel Botes - Katryn ------------------ 1ste Vers: Em C En soos jy lewe in die rigting G D In die strate van jou hart Em C Daar's soveel redes en gebedes G D Om net happy te kan wees Em C Jy voel verneder en soms weer beter G D Soos hul heeltyd met jou speel Em C Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos G D In die rondte om-en-weer Refrein: G C G D Oe en iewers is jy vry G C G D Oe jy's die heeltyd hier by my Em C G D en as jy eendag op 'n grys reëndag alles terug wil hê Em C D G Tot net 'n oomblik of vir altyd, Katryn 2de Vers: En in die strate van ons home-town Is jou warm memories hier binne my Onthou jou skoppelmaai en die OBS Op jou pa se snoekertafel en jou lekker woltrui En ek mis jou babe, en jou soene Soos jy heeltyd met my speel Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos In die rondte om-en-weer Refrein 3de Vers: Ek het vanoggend daardie beautiful feeling en jou oë onthou En die wonder van jou woede-blits wat ek oor en oor aan herkou En ek mis jou en jou soene Soos jy heeltyd met my speel Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos In die rondte om-en-weer Refrein Woorde & Musiek: Mel Botes TAB: Stefan van Zyl Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za