Mathys Roets - Tyd Sal Leer --------------------------- 1ste Vers: A D Daar was 'n tyd toe ek en jy, nie met mekaar wou praat nie A E En ek het nagedink, was dit als die moeite werd? A D Die strydbyl het ek laat val, êrens langs die donker pad A E En my wêreld in 'n ander lig beskou Koor: G D Kom drink 'n koppie koffie, sê my hoe dit gaan A Asus4 Moenie te veel van my verwag nie G D Ek's op my eie koers nou, dis hoe ek dit wil hou A E D En die tyd sal leer, ja die tyd sal leer E Die tyd sal leer 2de Vers: Bring 'n vriend of wie ookal, of kom kuier net jy alleen Moenie ongemaklik voel of dink wat ek mag dink nie Solank ons min of meer ons plekke weer kan vind En aanvaar wat verby is, is verby Koor 3de Vers: So as jy 'n draai wil maak, jy weet waar om my te kry Dit sal goed wees om weer te praat oor die goeie vroeër dae Dit weet jy wanneer laas gesien op jou roetes deur die land Gegroet in die glimlag van die son Koor Woorde & Musiek: Andrè Swiegers TAB: Stefan van Zyl Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za