Lize Beekman - Dankbaar vir Aeroplanes -------------------------------------- 1ste Vers: Eb / E Tussen Vrydag se aeroplane en Sondagaand se weg van my Ab / A Eb / E in daai mooiste ewigheid. Fmin / F#min In net daai bietjie tyd Bb / B Eb / E het ek my hart verloor. 2de Vers: Sal jy kyk vir my tussen al jou goed jou polonek en jou Levi broek want dit voel soos ‘n ewigheid want dis net bietjie tyd om my hart te soek Refrein: Ab / A Vergewe my as ek ongeleë Eb / E pla deur hierdie ding te vra Ab / A maar ek voel verdwaal dis nuut vir my Eb / E en hierdie leemte maak, Cmin / C#min dit maak my klaar. Ab / A So laat weet vir my Bb / B Eb / E sou jy my hart iewers kry. 3de Vers: Dit is so, jy mag maak wat jy wil daarmee dit hou vir my of terug te gee en hoe dit ookal sy ek is dankbaar vir aeroplanes bietjie tyd vir ’n ewigheid. Refrein Brug: G7 / G#7 O, ek kan maar net sowel sê Cmin / C#min ek hou van jou. G7 / G#7 Kan maar net sowel bieg Ab / A Bb / B ek is mal oor jou. Eb / E Bb / B Dis ongetwyfeld, definitief Ab sonder skroom, onmiddelik wil ek Fmin / F#min Eb / E trou met jou. Refrein: Ab / A Maar vergewe my as ek ongeleë Eb / E pla deur hierdie ding te vra Ab / A maar ek voel verdwaal dis nuut vir my Fmin / F#min Eb / E en hierdie leemte maak Cmin / C#min Bb / B dit maak my klaar Ab . A Bb / B so laat weet vir my (Vrydag se aeroplane en Sondag se weg van my…) Ab / A Bb / B laat weet vir my (kan ons tot ewigheid in, dis net ‘n bietjie tyd en…) Ab / A laat weet vir my (ek het my hart verloor) Bb / B Eb / E sou jy my hart iewers kry… Woorde & Musiek: Lize Beekman TAB: Stefan van Zyl & Elbie Viljoen Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za