Lize Beekman - Ami ------------------ G D G Ek het nog altyd die meeste van jou gehou C G want jy't mooi gelyk op my bicycle D as ek langs jou huistoe loop. G D Ek het my dood gedra aan jou tas op my rug C G op n drafstap om by te hou C D G maar dit was ei - okei want ek was dol verlief op jou. G C G C Ref: Ami deur die jare het ek iewers heen verdwaal G C D daar's modder op my 4x4 en Jack Daniels praat my taal G C G C Ami deur die jare het ek vergeet om jou te soek G C nous my bicycle opgeroes D G en ek hou nogsteeds die meeste van jou. Ek het nog altyd die meeste van jou gehou jy't met my gedans by die sokkiejol al het ek lomp jou hand gehou Jy't altyd skaam gelag as ek weer wil hoor hoe jy droom en lugkastele bou van die vreemdste goed het jy sin gemaak ja ek was dol verlief op jou ref:...... C G D Droom jy nog in Engels en skryf dit neer G In Afrikaans C G Glo jy nog dat Elvis lewe D en wegkruip op die maan. Woorde en musiek - Lize Beekman Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir nog Afrikaanse kitaartabs! jaspervanzyl@mailbox.co.za