Lienka (ddisselblom) - London ----------------------------- Nota: Lienka doen die lied in F. Plaas die capo op die eerste fret en speel in E, dis makliker op die kitaar. E G Dis laat in die aand as ek by Leyden stasie afklim, D A gatvol gewerk vir 'n pond of twee E My graad maak nie eintlik saak nie G ek werk om dit af te betaal D A Heeltyd hoor ek die grinnik van Mammon in my oor Refrein: E G Hoeveel keer, hoeveel dae, D A hoeveel jaar wou ek al hier weggaan E G Londen, hoeveel keer keer, hoeveel dae, D A hoeveel jaar, alles net agterlaat E G My ma en pa bel elke Sondagaand D A as hulle maar net weet wat tussenin gebeur E G Die wêreld die is hard, dis maar elkeen vir homself D A ek voel hoe ek stadig deel word van hierdie gryse ou stad Refrein Kitaar solo E G Die ander dag kom die paspoort in die pos D A dis agt jaar later, ek kan nou maar hier bly E G my ma en pa bel nie meer gereeld D A sê ek's die verlore kind in 'n ander man se land Refrein x2 Woorde en musiek: A Calitz Tabber: Emile Odendaal Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za