Leon Schuster - Rugbyland ------------------------- C Wintertyd is rugby tyd G C Jy hoor die krete wyd en suid Am Van Ellispark tot Nuweland G C In stede en op die platteland F Want oor die veld C Is darem 'n lekker ding G Om laag te vat C En hoog te spring F Bring jou kant C Met 'n bal in jou hand G C Want hierdie is my rugbyland Koor1: F C Rugbyland o, rugbyland G C My biltong hand is aan die brand F C My vingernaels is afgekou G Met 'n hup en 'n stoot C En 'n nou-nou-nou! Hou daai ding van my lyf af Of ek kap hom stomp met 'n byl af Of ek saag hom stomp met 'n saag af Of ek vyl hom stomp met 'n vyl af Ek loop daar om die taaibos Want ek hoor hiers 'n groot papegaai los Laat staan sulke dinge laat staan Laat staan sulke dinge laat staan Want oor die veld Is darem 'n lekker ding Om laag te vat En hoog te spring Bring jou kant Met 'n bal in jou hand Want hierdie is my rugbyland! Koor1: (Dan die kommentaar oor Naas) Koor2: C Skop skop Naasie G Skop al wat 'n bal is C F Wie gaan nou skop skop? G C Want Naasie is in Dallas C Naas doen 'n oudisie G Die Cowboys soek 'n held C F Eers skop hy vir Polisie G Maar nou skop hy vir... Koor2: Naasie is 'n Bokkie Hy word oral bewonder Maar soms raak hy so cocky Dan wil almal hom... Koor2: (En dan Ziggy) Koor1: X2 ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za