Leon Schuster - Pale Toe ------------------------ C My vrou het 'n manier F As ek die aand ontspan G Met 'n lang glas koue bier C Soos 'n moee man mos kan F Om oor alles uit te vra C Van my lewe en my werk F Daar's dinge wat haar pla G So het ek lankal opgemerk C 'n Duisend vrae val F Dit maak my ore seer G Ag man dit maak my mal C Ek het geen antwoord meer F Dan kry ek toe 'n plan C Dit was verlede maand F My vrou se tong vat vlam G "Waar was jy gisteraand?" Koor: C F En ek se^ pale toe pale toe G C So nader na die pale toe F Pale toe pale toe G C So nader na die pale toe Nou vra my vrou nie meer Hoekom? en waar? en hoe? Want elke liewe keer Hoor sy net pale toe Maar toe begin ek merk Dit het my so ontstel Die baas daar by die werk Begin ook vrae stel Sy bloed wou altyd kook Swaai woedend kwaad sy hand As ek 'n draai wil loop met die oggend se koerant Toe kry ek nog 'n plan Neem weer die sportblad saam Hy skree af in die gang Man, waarheen wil jy gaan? Koor: Ag nee man dis mos sleg Besef ek na 'n tyd Die vrae is alles weg Toe gaan ek rugby kyk Want daarso langs die veld Kan duisende jou pla As almal vir die held Vir nog 4 punte vra Die wedstryd was maar saai Die skare was gedemp Dis toe dat ek laat waai Sonder broek en hemp Toe gryp die ore my Hier aan my linker been En toe die vangwa ry vry ek Waar vat jy my nou heen? ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za