Leon Schuster - Op Loftus ------------------------- C Papa papa papa papa papa G Papa papa papa papa papa C Papa wowa wowa wowa X2 C Daar's kultuur in druiwe blare Se^ die Kaap se kapenare G Jy proe dit in die piesangs van Natal C In die Vrystaat is dit vleisbraai In die O.P. as die wind waai G C Maar kultuur in Noord-Transvaal is rugbymal! F Was jy ooit al daar op Loftus? C As dit vol is en dit rof is G En die Bulle met 'n up 'n under charge! C Waar die dieners en hul knegte Onder pawiljoen gevegte F G C Moet besluit is dit geweld of net geraas Papa papa papa papa papa Papa papa papa papa papa Papa wowa wowa wowa X2 C Stelskop, maak 'n drop F Nog 'n slot word omgedop op Loftus! G Die oomie kou sy biltong C En die antie hou die mandjie vol beloftes Was jy al ooit al daar op Loftus? As dit vol is en dit rof is En die Bulle met 'n up 'n under charge! Waar ministers rugby dol is En vergeet wat protokol is As hul sonder oposisie saam kan raas Papa papa papa papa papa Papa papa papa papa papa Papa wowa wowa wowa X2 Haak, sak, maak 'n krap Hande, voete maak nie saak op Loftus! Die jare waai en die appels swaai En die oomie vra die antie waar sy dop is ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za