Leon Schuster - Kaarjies, Naartjies en Ander Verkoues ----------------------------------------------------- C Ons hou van rugby, braaivleis G Sonneskyn en tappie wyn Rugby, Koedoes jag C Boerbeskuit en welldone steak Rugby, meisies kyk G Droewors en suiker sports Rugby, naartjies gooi C F C G C Biltong kou en party hou C Die kaartjies is al op al F Die hekke is al oop al G C O, waar gaan ek 'n kaartjie kry? Ek kry een op die swartmark F En ruil dit vir 'n speenvark G C Maar waar gaan ek my sitplek kry? Toe se^ hy: Gaan sit daar op die lyn F G Watter lyn? Hyt nie gese^ watter lyn C Toe soek ek by die middellyn Die kwartlyn, die stippellyn F Ek soek tot op die wasgoedlyn G C Maar nerens kon ek my sitplek kry Die naartjies is al op al Die hekke is al toe O, waar gaan ek 'n naartjie kry Daar's naartjies op die veld ja, Maar daar gaan ek die spelers pla Waar gaan ek 'n naartjie kry? Toe se^ hy: Loop soek daar in die sak Watter sak? Hyt nie gese^ watter sak Toe soek ek in die toksak, Die handsak, die doedelsak Ek soek tot daarin die goudprys sak Maar nerens kon ek 'n naartjie kry C Die Springbok boys is vrolik G Die Springbok boys is bly By ons is daar nie tyd nie C Vir dwarstrek en vir stry F Want die Bokke het 'n leuse C Wat baie jare staan G Die leuse van die Bokke is C Kom maak 'n kappie saam Die voories sak met mening Ploeg slote innie gras Die skrummie na die flyhalf Wat vir die vleuel pass Die vleuel score 'n try Good bye Meraai goodbye Hoera Hoera Ons sing en ons laat waai Want ons is Springbok manne En so wil ons graag bly By ons is daar nie tyd nie Vir dwarstrek en vir stry Want die Bokke het 'n leuse Wat baie jare staan Die leuse van die Bokke is Kom maak 'n kappie saam ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za