Leon Schuster - Drieë Drieë --------------------------- C Ek ken 'n goeie koringboer G Uit die Malmesbury kontrei Hy hou daarvan om die woord te voer C Ten spyte van sy brei En Saterdagmiddag sit hy daar G Met sy maats op die hoofpawiljoen Hy ken sy sport soos 'n koringaar C En hy skree wat die manne moet doen Koor: En hy vra driee driee driee by die viere G Sit die manne koud En kyk daai spiere spiere spiere van die diere C Wat speel in groen en goud Gaan druk daai driee driee driee by die viere G Vryf hul ore in die sand Gebruik daai spiere spiere spiere van die diere C Wat speel vir Volk en Vaderland Die koringboer is moeg geskree Sy keel is baie droog Dan vat hy gou nog 'n sluk of twee Met 'n swaai van die elmboog Dan dien hy weer hoe die balletjie trek Hy hoor hoe die manne sing Die rugbyveld is 'n lekker plek Vandag kom hier 'n ding Koor: Die manne spook om balbesit Wie gaan daai balletjie kry? Dis Groen en Goud dan het hy dit Ou vrind dis neusie verby Ons koringboer se hart klop sterk Hy bal sy Springbokvuis Die Bokke doen mos goeie werk En jy hoor ook die gedruis Koor: ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za