Leon Schuster - Die Rugby Onthaal --------------------------------- G In 'n kring teen die mure In 'n opskopsaal C Sit die vrouens droog en kyk G Hoe die manne stry Op die groot onthaal Em D Oor 'n glas @#$%#@#$$(Weet nie wat hy sing nie?!) G Hulle raas en rumoer Dis 'n groot gedruis C Al die manne by die rugby onthaal G C En die dop en die dam is op die huis D G Almal drink en die Unie betaal G C En die mammies teen die mure G C Hou 'n telling van die biere G Em Wat geknak word in die opskopsaal D En die manne van die spanne Met die kanne in die hande G Is die manne van die rugby onthaal Hulle speel al die punte Weer oor en oor Van 'n drop tot 'n pleis En 'n score En die baas van die plaas Oom Jannie van Schoor Vee die skuim van sy wegle^ snor En die hakers haak af Met 'n halfglas Rum In die middel van die groot dansbaan En beduie weer van 'n foot-up skrum En die ref met die oogklappe aan Ag man, moenie moan nie Jyt jou kaas en jou polony Doop jou wors in die mostertsous Op die veld waai die velle Hier's ons almal goeie pelle Vat 'n sherry vir jou ou klakous (Dan praat hy oor 'n rugbytoer van 1938) ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za