Leon Schuster - Die Baba se Lala Aas ------------------------------------ C Jy kry dit in 'n blik en Jy kry dit in 'n glas Jy spel dit met 'n baba a en 'n lala aas Hulle se^ dis 'n babbelaas F En jou kop word 'n football C Slaap 'n hond in jou mond G Ja dis die baba se lala aas C Van die babbelaas C Dit was daar op 'n party Jy vat jou kappie saam Sien jy iemand op die stoep voor de donker kombuis Hy praat daar alleen met die man F Praat met hom oor rugby C Kyk die man praat saam G Ja dis die baba se lala aas C Van die babbelaas F Dis alles net illusie C 'n Sonde vir die siel Am Want die lyf van die vetse muurblom G Word die lyf van Annalien Kriel Vers 1 weer: Dis later nie meer snaaks nie Die een staan op sy kop Met sy voete in die lug op die hond se rug En hy maak soos 'n spietkop Dit klink 'n lekker storie Die lekker in die glas Maar pasop vir die een Vir die pad ou maat Want jy moet in 'n pypie blaas Dis 'n ander storie Want se^ nou jy is blind Dan word jy en jou babbelaas Vers1 weer: x2 ************************************************************************ Die eerste van 'n paar Leon Schuster songs wat ek getab het. Ek weet nie van julle daar buite nie, maar ek het groot geword met die songs in my huis. Ek is nogsteeds rugby befok en het dit goed gedink om 'n paar classic rugbyliedjies te tab en ook 'n paar ander. Leon Schuster is 'n legend en dit is net fair dat daar hulde gebring word aan hom. werner@matlabas.co.za ************************************************************************ Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za