Leon Schuster - Dasiefoutie! ---------------------------- C Doebie doebie doep doedoe F Doebie doebie doep G C Doebie doebie doep hoo ha C Liesbet lees haar boek Die kinders ry die super tube F Daar's myle myle myle G C Myle myle se lywe op die strand C 'n Poppie laat waai haar toppie Maar daai poppie staan nie op nie F G C Sy le^ met haar magie op die sand Hoor die manne... G C Staan staan staan se^ die manne G C Staan staan staan se^ die manne G Staan poppie staan poppie staan poppie C Se^ die manne F G Staan poppie staan poppie staan C Staan se^ die manne Ek sit en loer vir poppie Sy lig sowaar haar koppie Hier's myle myle myle Myle myle se lywe op die strand Toe wag sy so 'n rukkie Maak vas haar boonste stukkie En wikkel na die water oor die sand Nou se^ die manne... Duik duik duik se^ die manne Duik duik duik se ^ die manne Duik poppie duik poppie duik poppie Se^ die manne Duik poppie duik poppie duik Duik se^ die manne Koor: G Daar's nie foutie C Op Amanzimtoti F Ek loer so skelmpie G C Onder deur my hoed se rand Poppie duik so skrander Daar onder deur 'n brander Myle myle myle myle myle Se lywe op die strand 'n Paar sekondes later Slinger poppie uit die water Met haar toppie om haar nekkie Bo daai plekkie waar die son nooit brand Kyk kyk kyk hoe kyk die manne Kyk kyk kyk hoe kyk die manne Kyk poppie kyk poppie kyk hoe kyk die manne Kyk poppie kyk poppie kyk Kyk hoe kyk die manne Koor: ******************************************************************* Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space... werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Leon Schuster Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za