Laurinda Hofmeyr - Afskeid -------------------------- Am C Die uurglas het reeds leeggeloop F G Am Die populierboom is gestroop van elke goue blaar Am C F G En ons, ons staan beteuterd rond en tuur half skuinsweg op die grond, Am soos vreemdes vir mekaar C G Am F Ek weet jy wil nog met my praat C G Am F Maar onder in die donker straat hoor ek die motor toet C G Am F En vir die derde vierde keer, sit ek my loodswaar koffer neer C G F C Om jou vir laas te groet Woorde - Koos du Plessis Musiek - Laurinda Hofmeyr Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za