Laurika Rauch - Septemberland ----------------------------- Csus Csus C7 C7 F Gm Nêrens was Septemberland al ooit so mooi gewees C7 Bb F Soos hierdie dorre akkerrand se wildevygiefees F Gm Want nerêns lê die pad so lank waar soutslaai in September rank C7 Bb F Waar madeliefies koppies swaai by middaglui se windpompdraai Soms dink ek die Heer het self die bedding afgesteek Toe het met mildehand die reënboog oopgebreek Raak hy sy kind wat bakhand kyk na witkopwolk wat nimmer wyk En fluister hy met oostewind die akker vir jou my kind Csus C7 F Gm Bb C Bb F Vir jou nie die lower van bergland se wei F Gm Bb C Bb A Vir jou nie die tower van varings en vlei Bb F A Dm Vir jou gee ek yster en dorsland se vaal Bb F A Dm Vir jou gee ek kliprand en ylbossies kaal Bb F A Dm Die soet van die aandblom en blou diamant Bb F Gm C7 F Vir jou gee ek pag oor Namakwaland Csus C7 Csus C7 Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za