Laurika Rauch - 'n Droom Wat Ewig Voortbestaan ---------------------------------------------- INTRO: D-A-G-D-D-A-G-A-D D G D A Ver agter die skille van gister gaan haal ek 'n droom en die droom se naam is jy. D Ek sien jou soos jy toe was, Bm G en ek sien jou soos jy nou is. D A G A D En ek besef vir altyd bly jy die droom vir my. D A G D G Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom le G A A7 en ek sal jou nooit laat gaan. D G Bm Jy is al wat ek my lewe lank wil he, G A D 'n droom wat ewig voortbestaan. D Ek is gelukkig in my droomwereld, G D A en niks sal jou ooit van my kan vervreem. D Bm G My drome word al soeter, ek kry jou daagliks liewer, D A G A D en jy gee soveel meer as wat jy ooit kan neem. D A G D G Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom le G A A7 en ek sal jou nooit laat gaan. D G Bm Jy is al wat ek my lewe lank wil he, G A D 'n droom wat ewig voortbestaan. D G Bm Jy is al wat ek my lewe lank wil he, G A D 'n droom wat ewig voortbestaan. G A D 'n droom wat ewig voortbestaan Woorde & musiek - Onbekend (As iemand weet, laat weet my asb.!) Baie dankie aan Emile Lewis vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za