Lied: Vier Seisoene Kind Sanger: Laurika Rauch Skrywer: Gian Hanekom TAB: Stefan van Zyl 1ste Vers: G Em Sy roep my in die rigting van haar hart C waar die wintervure brand D G en die nagte vir die somer lê en wag Em Sy giet trane in die see C Sy stuur haar woorde met die wind D G na die strande van lank vergete smart REFREIN: Em C Vier Seisoene Kind met die winter in jou oë G D waar het ek jou verloor ? Em C Vier Seisoene Kind met die liefde in jou palm G D kyk jou oseaan is kalm Em C Vier Seisoene Kind, Vier Seisoene Kind G D G Stuur my nog 'n poskaart met die wind G Em C D G 2de Vers: Sy maak vir my 'n painting van die herfs as die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons waai Sy gee vir my 'n soet Septembergeur as die Boland lê en bloei met die somer wat klop hier aan my deur REFREIN X 2 Stuur my nog 'n poskaart met die wind X 3 Woorde & musiek - Gian Hanekom Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za