Laurika Rauch - Vergeet om my te Vergeet/Onthou om te Onthou ------------------------------------------------------------ 1ste Vers: E E Die winteraand is om my B E A Voor die kaggelvuur se kole E E Buite tjank die winde A E Soos die wolwe in die berge BRUG: C#m G#m F#m B Teen die hortjies klap die venster, en herinner my E Amaj7 Aan die klop van jou kneukel aan my deur E Maar ek weet ook dat jy ver is B7 E A E En dat ek my dood verlang na jou REFREIN: E B Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou E A En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou E B7 Vergeet om my te vergeet, onthou om te onthou E Om my te onthou 2de Vers: Later word ek wakker Van die koek-koek klok se deuntjie Dis laatnag in die voorhuis En die middernag kom nader Brug Refrein x 2 Woorde & Musiek: Anton Goosen Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za