Laurika Rauch - Toemaar die Donkerman ------------------------------------- INTRO: Em Am D7 G C D Em Em B7/F# Em/G B Op die groen voetpad van die horison ver Am Em Om die aarde skat, stap 'n ou man wat Em B 'n Oopmaan dra in sy hare Em Am D D/F# G Nagtegaal in sy hart, jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat Em B Em En 'n rug gebuk aan sy jare Em B7 Em En 'n rug gebuk aan sy jare B Wat maak hy mammie ? Em Wat maak hy mammie ? B7/F# Em/G B Hy roep die kriekies, hy roep die swart Am Em/G B7/F# Em Stilte wat sing soos die biesies, my hart Am Em En die sterre wat klop tok-tok liefling Am Em/B B Em Soos die klein toktokkies in hul fyn,ver kring Am Em Die sterre wat klop tok-tok liefling Am Em/B B Em Soos die klein toktokkies in hul fyn,ver kring B Wat is sy naam mammie ? Em Wat is sy naam mammie ? Em B7/F# Em B Sy naam is sjuut, sy naam is slaap Am Em/B B Em Meneer vergeet uit die land van vaak Em/D Sy naam is Toemaar Am/C Am Em/B Hy heet, my lam, Toemaar B Em Die donker man Cmaj7 B Em Toemaar, die donker man Herhaal hele lied weer en dan: Cmaj7 B Em Toemaar, die Donker Man (fade) Woorde & Musiek: Ingrid Jonker / Laurika Rauch Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za