Stille Waters - Laurika Rauch G Bm C D Jy't gesê ons liefde sal bly staan, G Bm7 C D Al tuimel al die berge in die oseaan, C D G C Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan, D C D G Gooi vir my 'n klippie, 'n klippie in die oseaan. Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as 'n hartklop, verder as die maan, Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan, Dit het ek gelees maar, hoe sal ek dit ooit verstaan? G D G D G D G D En kyk hoe sak die sekelmaan, in die stille oseaan G C G D C D Stille waters diepe grond, onder draai die duiwel, C D G Onder draai die duiwel rond. Miskien is liefde net 'n fantasie, Dis nie alles maanskyn en rose nie, Jy was vir 'n rukkie aan my sy, was jy net 'n bietjie, Net 'n bietjie lief vir my? Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam, Anderkant die berge van die maan, En as die maan weer opkom sal ek onthou, Ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou, Stille waters, diepe grond Ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou. Woorde & musiek - Christopher Torr Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za