Laurika Rauch - My Ou Tante Koba -------------------------------- 1ste Vers: C G C G My Ou Tante Koba, klink effens kwaai C F G C Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai ? F C G C Maar waar bly tannie ? het ek gevra C F G C Anderkant Noupoort, duskant De Aar My Ou Tante Koba , sê ek kan maar loer Sy sal haar koffie, met 'n lepel roer Ry verby Laingsburg en Beaufort-Wes Ma het 'n mandjie, Pa het 'n fles REFREIN: C En my voete wil nou dans, G C En my lippe wil nou sing F G Die vreugde wat jy gee C brei uit in 'n kring F C 'n Reis deur die verlede Em Am Sal ook hartseer bring F C Maar my voete wil nou dans, G C En my lippe wil nou sing 2de Vers: My Ou Tante Koba, het soms gemeen Die son sal weer skyn, maar dit moet eers reën Veral Grasbult, het sy gevra Dis anderkant Colesberg, duskant De Aar Sy's besig om lusern, lusern te saai Sy sê nie eers "hallo" nie (Maar sy sê ook nie "goodbye") Sy skink sjampanje, en gemmerbier Die tafel's gedek langs 'n rivier REFREIN maar my voete wil nou dans, En my lippe wil nou sing x 4 BRUG: (Sonder begeleiding tot by *) Aan die einde het tant Koba baie stil gelê Ek sien reeds vier perde, het ek haar hoor sê Scatter my ashes - het sy gevra *Anderkant Steynsburg, duskant De Aar REFREIN maar my voete wil nou dans, En my lippe wil nou sing x 8 Woorde & Musiek: Christopher Torr Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za