Laurika Rauch - Huisie By Die See --------------------------------- G Em Ek het 'n huisie by die see, dis nag G Ek hoor aaneen aaneen die golwe slaan C G D G Teenaan die rots waarop, my huisie staan C G D Met al die oseaan se woeste krag Ek hoor die wind huil 'n kreun en klag Soos van verlore siele in hul nood Al dwalend, klagend wat in graf en dood G Geen rus kon vind maar nog swoeg en smag C Em My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Em Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite C Em Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite C G D G Hier binne is dit veilig, warm en dig C G D G Hier binne is dit veilig, warm en dig G C D G Kom nag, kom weer en wind kom oseaan C G D G Dit is 'n rots waarop my huisie staan G C D G Kom nag, kom weer en wind kom oseaan C G D G Dit is 'n rots waarop my huisie staan Woorde & musiek - Christopher Torr Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za