Laurika Rauch - Hei Mevrou Brown -------------------------------- A E F#m D Ek vat dalk die pad Kaap toe, miskien Suid-Wes A E F#m D My mense bly op Outjo, maar op Mars is waar ek woon A E F#m D Kies koers 'n rigting in met die laaste bus A E F#m D Die doodlooppad is wat ek vat, my gewete moet ek sus, so ek skryf A E F#m Want ek't maar net gewonder of ek dalk weer die kans sal hê A Om net te sê: E A Hei, mevrou Brown, dit gaan goed E F#m D E A E F#m D E A Hei, hei la-da-da… A E F#m D My hart is Stellenbosch toe, my geheue loop steeds op Potch A E F#m D En soos ek moeg geloop is lê my lyf in Knysnabos A E F#m D Jeffreysbaai se surfers stel 'n nuwe mode op A E F#m D Joeys is die stad van lewe hier sal ek nog dood so ek skryf A E F#m Want ek't maar net gewonder of ek dalk weer die kans sal hê A Om net te sê: E A Hei, mevrou Brown, dit gaan goed E F#m D E A E F#m D E A Hei, hei la-da-da… A E F#m D Pretoria, Oos of Wes, ons bly maar waar ons bly A E F#m D Riemvasmaak maak nou klaar, more moet jy ry A E F#m D Distrik ses, doen jou bes, as jy dink jy gaan hier bly A E F#m D Swakopmund lighthouse coffee, tomorrow I might stay... A E F#m Want ek't maar net gewonder of ek dalk weer die kans sal hê A Om net te sê: E A Hei, mevrou Brown, dit gaan goed E F#m D E A E F#m D E A Hei, hei la-da-da… Woorde & musiek - Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za