Laurika Rauch - Ek Wil Vir Jou ------------------------------ G D D7 Jy met jou drome en gedagtes in jou oë C G Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo B7 Em Jy met jou deernis, jou geduld en jou verstaan C D7 G D Jy wat jou seer alleen wil dra D G Ek wil vir jou somer wees en stilte gee B7 Ek wil vir jou die son gaan haal, die wind, die see B7 A7 D7 Ek wil so graag myself vir jou gee D G Ek wil vir jou somer wees en stilte gee Ek wil vir jou die son gaan haal, die wind, die see Em C D G Ek wil so graag myself vir jou gee Jy met jou woorde en gebede in jou hart Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand Jy met jou wysheid, jou geloof in elke dag Jy met die seer agter jou lag Ek wil vir jou somer wees en stilte gee Ek wil vir jou die son gaan haal, die wind, die see Ek wil so graag myself vir jou gee Ek wil vir jou somer wees en stilte gee Ek wil vir jou die son gaan haal, die wind, die see Ek wil so graag myself vir jou gee Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za