Laurika Rauch - Blou -------------------- C As die skemer kom en hy vang my by jou G7 C En hy stuur jou terug na jou huis toe C Wie sal verstaan hoe ek sou voel? G7 C Wie sou verstaan? KOOR Am F G Oral om, om my heen, is dit Blou F G Want ek wil by jou wees F G C Ek wil by jou wees vanaand C Tyd en plek bepaal wat gebeur G7 Niemand kan dit keer nie C Sę my wat's reg, en wat is verkeerd G7 C Wie sou bepaal? HERHAAL KOOR F G C En alles is Blou F G C En alles oor jou C Blou is die wolke F Blou is die maan C G C Blou is die venster waarby ek staan C Blou is my hart F en Blou my gedagtes G C Blou om my heen F G C En alles is Blou F G C En alles oor jou Woorde en musiek - André Swiegers Baie dankie aan Maria Joubert vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir nog Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za