Laurika Rauch - O, So Sentimenteel ---------------------------------- Fm Fm/E Fm/Eb Ebsus Eb Fm Jy vra my om vergifnis Fm/E Jy sê my jy voel sleg Fm/Eb Db Dan spring jy op 'n straler vlieg tienduisend myle weg Eb Ab My hart is nes 'n klimtol Db Waarmee jy lustig speel Db O, ek voel broos vannaand Db Eb O, so sentimenteel Ab Db/Ab Ab Db/Ab Jy bel my net na middernag En vra my hoe ek voel Jy sê jy't my iets mooi gekoop in 'n mark in Istanboel Oor al jou doen en late Kan ek my goed verbeel En nou's ek nie meer vaak nie Net o, so sentimenteel Die koffie is koud en bitter Jou vlug's 'n halfuur laat Die omie kom sy dogter haal maar ek's niks lus vir praat Die wiele vat-vat baan-blad My hart sit in my keel Gaan lê ou hart gaan lê Jy's o, so sentimenteel Ab Db/Ab Ab Db/Ab Db Eb/Db Ab Fm Ek gaan my regruk en uitstyg bo wat my onderkry Db Eb Db Eb Ab 'n Nuwe lewe inrig, die ou is als verby Db Eb/Db Ab Eb Db En wat jy met jouself maak kan my die minste skeel Fm Db Maar miskien is jy nog lief vir my Db Eb Ek's o, so sentimenteel Fm Db Miskien is jy nog lief vir my Db Eb En o, so sentimenteel Ab Db/Ab Ab Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za