Laurika Rauch - Jy is te Dierbaar --------------------------------- Eb Bb Jy is te dierbaar F7 Gm Om seer te kry Eb Bb Jy is te dierbaar F7 Bb Om seer te kry F7 Bb Dit sou niks goed beteken Cm As ek hier sou bly F7 Ons albei sou net F7 Bb Daar onder ly Dus wens my vaarwel Bb7 Eb Voor ek nogeens wil bly Bb Want jy is te dierbaar F7 Bb om seer te kry Ek is bang vir die spoke Van dae laas geleë Wat my nie toelaat Om liefde te gee Daarom moet ek gaan Al vra jy ek moet bly Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy stort nou 'n traan Jy lyk so alleen Jy vra my so mooi Wat nou en waarheen Maar tyd sal genees En die seer gaan verby Want jy is te dierbaar om seer te kry Ek mis jou alreeds En tog moet jy gaan Hier so alleen Moet ek bly staan Besef jy dan nie Net jy baat daarby Want jy is te dierbaar om seer te kry Om seer te kry Jy is te dierbaar om seer te kry Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za