Kurt Darren - Loslappie ----------------------- REFREIN: D A O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe A7 D Die rivier is vol, my trane rol G 'n Bokkie wat vannaand by my wil lê D A D Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie 1ste Vers: D Ek wens ek het vlerke soos 'n arend A Dan vlieg ek ook vir ewig oor die see Dan vlieg ek na die arms van my moeder A7 D En daar sal ek bly tot die dood REFREIN 2de Vers: Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood REFREIN x 2 Woorde & musiek - Tradisioneel Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za