Kurt Darren - Hemel op Tafelberg -------------------------------- 1ste Vers: G D Die eerste soen kan ek onthou C D Laurika op die radio G Am D Ek lewe 'n lied en jy's my nommer een G D Jy's lief vir my en ek vir jou C D En saam het ons 'n huis gebou G Am D 'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou REFREIN: G En dis hemel op Tafelberg D Daar's 'n engel wat langs my lê Am Am7 En dis alles wat ek wil hê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo G En daar's goud nou op die koringlande D Daar's 'n stilte in my gemoed Am Am7 En dis alles wat ek wil sê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo BRUG: G Jy's my hemel D Jy's my engel C Jy's hier by my D By my 2de Vers: In liefde het ons saam geleer Opgestaan en weer probeer Druk my vas en soen my nog 'n keer As trane oor my wange rol Voel ek jou hart hier binne my Vanaand sien ek my kinders in jou oë REFREIN BRUG REFREIN BRUG x 3 Woorde & musiek - Onbekend (laat asb. weet sodat ons die nodige erkenning kan gee.) Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za