Kristoe Strauss - Saam ---------------------- Capo op die 2e fret C G Am F Vandat ek jou ontmoet het is ek n vol mens C G Am F Ek't meer gekry as wat ek ooit voor gesoek het C G Am F voor ek jou betrap het was ek n hol spens C G Am F Am G x2 so hou my vas en help my oor hierdie groot grens koor1 C G Am F So kom ons vleg ons lewens aan mekaar C G Am F kom ons maak ons lewensplanne saam C G Am F Kom ons bou n huis op rots en bewoon dit trots C G Am F Saam Ek sien nou hoe ons daar voor die oom staan ek hou jou koue hand hier styf in myne vas - vas van hieraf aan is ons nou en vir altyd vir ewig onderhewig aan mekaar F Am G x2 So kom ons vleg ons lewens aan mekaar kom ons maak ons lewensplanne saam Kom ons bou n huis op rots en bewoon dit trots Saam so kom ons vleg ons lewenspaaidjie saam en mag die Vader ons van dwalinge bewaar kom ons word saam oud met hierrie pand van goud saam kom ons word saam oud met hierrie pand van goud saam kom ons word saam oud met hierrie pand van goud saam Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan! E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is. Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie. Gaan kry nog gatskop Afrikaanse tabs by www.geocities.com/kitaarmykruis Baie dankie aan die kunstenaar, Kristoe Strauss, vir die bydrae van hierdie tab. Hierdie lied is te vinde op Kristoe Strauss se CD, "Varke, Marbles en Ander Verlore Goed" Gaan besoek sy webtuiste by www.kristoe.co.za