Kristoe Strauss - Net tot Kersvees ---------------------------------- C G Am Saterdae gaan nou vir my F G C Soos Sondae veels te gou verby G Am F G Dis onregverdig want die weeksdae, sloer, so C G Am Vir veels te lank al kom ons net F G C Met telefoongesprekke oor G Am F G Die afstand tussen ons twee breek my C G Am Em Want ek mis jou so vanaand my hart F C Verskeur my, beur my F G Leer my ken C G Am Em Want ek mis jou so vanaand my hart F C Verskeur my, beur my F G C Leer my ken vanaand Elke naweek is soos heuning Op n varsgebakte brood Dit vul my net vir nou maar ek wil, nog , hê Met hongerpyne moet ek gulsig Op die naweek sit en wag Ek lewe onder hierrie broodlyn Want ek mis jou so vanaand my hart Verskeur my, beur my Leer my ken Want ek mis jou so vanaand my hart Verskeur my, beur my Leer my ken vanaand Ek bid dat ons twee saam die padvind Net tot kersfees weer verjaar Ons sal as al die drome my reg, voor, sê Ons tweespoorpaadie sal dan doodloop In 'n spoorlyn wat dan saam Ons jare uitloop tot die laaste stasie koor met : my hart verstaan vanaand Woorde & musiek - Kristoe Strauss www.kristoe.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za