Kristoe Strauss - Ek En Muis ---------------------------- Em C D D7 x4 C g Am F Voor my in die vuur-erd wat al koud is C E F G Sit n veldmuis en knaag aan wat al oud is C E Am F En ek sit en wonner wat het jou so bedonner C G C Dat jou hart vir my tot nou toe koud is Am Em Am F In die verte lag n Hiena vir my twyfel C E Am F Maar 'n jakkals se huil versag darem die byl C G C Wat deur my hart kloof met besete hale E C Dan word my siel verlig D G Deur my verlange E C D G Soos die mis wat le oor die berg se hang E C Hier sal my hart nooit vlug D G En vorm jou wese n brug Em C D Op hierdie donkerblou bosveld middernag maanligaand Em C D D7 x 4 By jou huis sit jy jouself en uitbrand Terwyl ek en muis die maan se dinge uitpraat Nog stompie val verworpe tussen koue vuurerd stompe En die krieke vra my wat nou weer die fout is Die wind beaam dit saggies deur my hare Dan kom jou koffie se geur tot my agterkop deur En maak my warm wat in my tot nou toe koud was Dan word my siel verlig Deur my verlange Soos die mis wat le oor die berg se hang Hier sal my hart nooit vlug En vorm jou wese n brug Op hierdie donkerblou bosveld middernag maanligaand Em C D D7 x 4 Dan word my siel verlig Deur my verlange Soos die mis wat le oor die berg se hang Hier sal my hart nooit vlug En vorm jou wese n brug Op hierdie donkerblou bosveld middernag maanligaand Em C D D7 x 3 Am E C G D Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan! E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is. Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie. Gaan kry nog gatskop Afrikaanse tabs by www.geocities.com/kitaarmykruis Baie dankie aan die kunstenaar, Kristoe Strauss, vir die bydrae van hierdie tab. Hierdie lied is te vinde op Kristoe Strauss se CD, "Varke, Marbles en Ander Verlore Goed" Gaan besoek sy webtuiste by www.kristoe.co.za