Kristoe Strauss - Al Weer 6-uur ------------------------------- G C Em7 F G Word 6-uur wakker langs n warm bier C Em7 F G En in my mond waak daar n dooie dier c Em7 Am Em En in die spieël n vreemdeling wat terug gluur F G Na myself Daar waar die kar was le n olie merk Ek hoop die ding maak dit tot by die werk Is dit dan alles nog die moeite werd Vir myself C G Maak my oop Em Maak my toe F G C Gee my n poort somer toe G Em 'n Akkoord, woorde toe F G Help myself Ek wens net taxi's kon met flikkers werk En dat die oggend nuut my kon versterk Ek hoop daar is vars koffie by die werk Vir myself Wanneer jou bloed vir jou te warm raak En daar n woordevloed uit jou wil braak En ander mense jou die hel in maak Vir jouself Maak my oop Maak my toe Gee my n poort somer toe 'n Akkoord, woorde toe Help myself Voor hierdie donker na my voete sak En hierdie dag se beur my siel oopkraak Dalk nou net terugsit en n bier oopmaak Vir myself Maak my oop Maak my toe Gee my n poort somer toe 'n Akkoord, woorde toe Help myself Woorde & musiek - Kristoe Strauss www.kristoe.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za