Koos du Plessis - Onthou Jy Nog ------------------------------- G C G D Onthou jy nog die dae van wens ons was al groot G C G D G Al ons wysheid en ons vrae na die lewe en die dood D7 G D G Die dag was veertig volle ure die nag was net een oogknip kort G C G D7 G En 'n vesting was die mure om ons heen wat later sel sou word Onthou jy nog die tye van liefhê droom en bou, En die later dae sy swye om iets van als te behou. Tog vreemd die tyd se laaie die lewe is so bitter kort Dat ons na al ons paaie iedereen weer kind maar wees moet word Dat ons na al ons paaie iedereen weer kind maar wees moet word. Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za