Koos du Plessis - Hier's Ons Almal Tesaam ----------------------------------------- C Hier's ons almal tesaam G net in vriendskap se naam D Met ons erns en luim, G met ons doen en versuim C Laat die sorge vir eers G Laat net vreugde hier heers D Want oor die rant van die glas G Lyk dit als nommerpas C In die nag veg 'n vuur G Teen die donkerste uur D Daar's nog tyd vir plesier G As die vlamme net duur C Kan ons lag skerts en sing G En die onrus verdring D En deur die glasie se steel G lyk die węreld weer heel C Hier's ons almal tesaam G Net in vriendskap in naam D En ons lag en gesels G oor wat vreugde behels C Oor die rant van die glas G lyk ons almal uit pas D En deur die glasie se steel G lyk die węreld verdeel C Oor die rant van die glas G is ons almal uit pas D en deur die glasie se steel G is die węreld verdeel Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za