Koos du Plessis - Herman ------------------------ D Bm G D Herman jou skepe lê weer in die baai, A7 D Hulle kom van ou oorde, waar ver winde waai, G A7 D Van Java en Malta, Beiroet en Bombaai, G A7 D Maar waar jy vanaand is kan ons maar net raai. A7 D G D Bm A7 Ons wou nog praat oor Leningrad, Khartoem en Zanzibar Em A7 Em A7 Toe laat jy vir my, alleen agter bly Em A7 G D Met 'n droom en gebreekte kitaar Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za