Koos du Plessis - Herbergier ---------------------------- A D A D A As jy wil vlug van alles profete, dromers, malles D A Am E7 A my deur word nooit gesluit maar hou die hele wêreld uit D E7 D E7 Die nag is net toe deure, gegrendel en gesluit, A D A E7 en hoop klop soveel kere, maar die stilte hou hom uit, ek weet Ek praat maar niemand hoor nie, ek dra geen woord ooit oor nie ek luister wat jy sê maar in my hart bly alles lê Die nag is net toe deure, gegrendel en gesluit, en hoop klop soveel kere, maar die stilte hou hom uit, ek weet As jy wil huil ek steur nie, daar's geen oor teen 'n deur nie geniet net wat ek het, ek het die tyd my huis belet. Die nag is net toe deure, gegrendel en gesluit, en hoop klop soveel kere, maar die stilte hou hom uit, ek weet Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za