Koos du Plessis - As Jy My Kon Volg ----------------------------------- D A7 D As jy my kon volg op die vleuels van die wind, A7 Na węrelde oorkant die maan, G A D Bm Sou jy my spoor in die melkweg vind, E7 A7 My tent tussen sterre sien staan Want ek is nog jonk en die węreld is oud, Sy skadu val ver deur die ruim, Neem nou my hand want die nag word koud, En waarom sal ons versuim, As jy my kon liefhę tot alles vergaan En nooit ooit die skeiding sou vrees Sou ons die lewe kon leer verstaan 'n Oomblik gelukkig kon wees Maar ons is nog jonk en die węreld is oud En voor ons het almal gefaal Neem nou my hand want die nag is koud Dis dalk die heel laaste maal Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za