******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Koos Kombuis - My Magic Goeie Fee --------------------------------- D G Op 'n trein deur die Karoo D Het ek jou eendag raakgevry G In Stellenbosch se winter D Het jy gese^ kom bly by my G In 'n tiekieboks in Skotland D Het ek jou om jou hand gevra G Dit het gereen en ek was alleen D En baie ver van Afrika Koor: G D Jy's my Tina van die Tarmac A My magic goeie fee G D My international Maria Bm A G A My huisie by die see In 'n skakelhuis in Woodstock Tussen 'n hoerhuis en 'n steeg Het ons gekuier en gefuif Ons harte vol en ons beursies leeg In 'n cheap hotel in Istanbul Het jy by my gele^ En op Swakopmund se jetty Was jy so geswaai Jy wou my net daar he^ Koor: (Herhaal "By die see" aan die einde) In 'n kroeg in Amsterdam Het ek vir jou 'n ring gegee Jy't gelag toe jy dit aanpas Ek was so verlief en so verlee Jy't gese^ jy's altyd myne En van nou af reis ons saam Met visums by dosyne En room service op die company se naam Koor: Ons reise is vir eers verby Tussen die highway en die bar Ons het 'n onverwagte gas Sy naam is Mnr Ooievaar Maar sodra ons kinders groter is Klein Marleentjie en Simon Klim ons weer almal in 'n vliegtuig Met 'n rugsak en 'n paspoort na die son Koor: *********************************************************************** Een van Koos se minder bekende songs, maar dis 'n classic. Ek is nie 100% seker oor al die chords nie, dit voel asof ek 'n paar uitgelos het, so as iemand kan help wat actually kitaar kan speel, doen dit nou! werner@matlabas.co.za *********************************************************************** Woorde & Musiek: Koos Kombuis TAB: Werner Frost